‘n Vraestel wat bestaan uit 7 bladsye en 60 punte tel. Vier afdelings dek werk van al die kwartale.  Ideaal vir hersiening en vaslegging. Vraestel kan tuis en in die klas gebruik word. Memorandum ingesluit. Vraestel moet op ‘n goeie drukker gedruk word om te verseker dat kaarte duidelik is.

R23.00

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.