Resource Description

Sosiale Wetenskappe Graad 6 Geskiedenis opsomming vir kwartaal 2. Bestaan uit vrae en antwoorde. Vrae word geplak en die antwoorde geskryf. Prentjies ook ingesluit om leerders te help met assosiasie. Vier paragraaf tipe vrae ook ingesluit. Kan gebruik word met ’n projektor. Teachers Galore

R63.25

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

Very useful

Helped my kids, thank you!

S la Grange - September 16, 2022