FREE

Resource Description

Sosiale Wetenskappe – Graad 4 – Kwartaal 1 – Plekke waar mense woon

Hierdie plakkaat is vir die eerste kwartaal bedoel.

Dit kan digitaal gebruik word of uitgedruk word om in jou klas te vertoon. Die grootte is A3.

Dit is net een bladsy.

Resource Reviews

Store reviews: ( 9 ratings )

Kwartaal 1 plakkaart Geografie

Plakkaarte was goedkoop en tot nut, maar die druk werk kon dalk 'n bietjie groter gewees het vir die kinders om dit teen die muur te kan lees

Jacky Ferreira - April 13, 2023

Plakkaat van Ithuta

Ek het hierdie plakkaat al baie gedown load , maar is nie beskikbaar nadat dit gesave is nie.

Tallalmarie - September 16, 2022

5

Clarissa deetlefs - September 16, 2022

Zeelie - September 16, 2022

sw

Lslabbert - September 16, 2022