R34.50

Resource Description

Hierdie rympies is geskryf as ‘n opvolg op die alfabet skryf rympies. Kinders leer om hulle syfers van die begin af reg te vorm terwyl hulle ook saam tel. Laat hulle die syfer met hulle vinger skryf in sand of skeerroom terwyl jy die rympie opsê. Herhaal dit elke keer as die betrokke syfer genoem of behandel word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.