R103.50

Resource Description

Hierdie strategie is ontwikkel en saamgestel om ouers, opvoeders en terapeute by te staan wat met kinders werk wat sukkel met syferomkerings in die klaskamer.

Die strategie is gemik op leerders in die grondslagfase en help om die omkering van syfers in die klaskamer te voorkom.

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in.

Inligting rakende syferomkerings, en hoe dit aangespreek kan word.
Klaskamer muurkaarte
Korrekte syfervorming muurkaart/ templaat
Speelklei Syfers
Kolle patroon-kaart
Video van korrekte syfervorming (Getal 1 tot 10)
Video van Linker-hand strategie
Hierdie hulpmiddel is ook in Engels beskikbaar en vorm ook deel van die volledige WriteAbility Syfer pakket.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.