FREE

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Gebruik hierdie basiese velle om syfers te skryf en om die hoeveelhede te tel. Kleur die prentjies in.
Knip gerus die blokke of syferkaarte apart uit en gebruik afsonderlik.
As jy die kaarte lamineer, kan ‘n mens die syfers met witbordveselpenne natrek en herhaaldelik gebruik.
Rol gerus ook kleiwurmpies en pak die wurmpies om die syfers na te boots.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.