Sale!

22 A4-bladsye

R14.00 R9.00

22 A4-bladsye met syferkaarte. Dit dek die syfers van 1 – 10 – insluitende die getalname en ‘n visuele voorstelling van die onderskeie versamelings.  Die een stel stel die syfers in ‘n swart spikkelsimbool voor en die ander stel het wit spikkels binne-in ‘n swart simbool.  Soos met robotkaarte, dui die groen kol die beginpunt en die rooi kol die eindpunt aan.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 84 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store