R57.50

Resource Description

Multi-sensoriese benadering om syfers korrek te vorm. Gebruik al jou sintuie om die syfers te ervaar, te bou en te skryf.

Leer om die syfers van die begin af korrek te vorm om syferomkerings- en omruilings later te voorkom. Ondersteun lettervorming en handskrif in Graad 1.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad R en Graad 1.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.