FREE

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

‘n A4-Verwysingsbladsy vir die tafelblad.  Beskerm in ‘n lêersakkie, lamineer of plak vas onder ‘n dik, plastiek “tafeldoek”.  Skryf daarop met ‘n witbordpen.  Vergroot selfs tot A3.

Plak die stroke met kleeflint vas.

An A4 reference page to stick to the table.  Put it inside a file sleeve, laminate or cover with a thick plastic “tablecloth”.  Use a whiteboard koki to write on it.

Use Sellotape to stick the strips to the desk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

baie handig

die tafelblad is baie handig vir die klein span as hulle skielik vas brand weet hulle dis naby om uit te help.

Belinda Webb - September 16, 2022

Baie dankie :)

Juffer - February 9, 2022