R23.00

Resource Description

Die geskiedenis van die tangram op die eerste bladsy – leerders geniet dit vreeslik om hierdie verhaal te hoor. Tangramme wat gefotostateer kan word en voorbeelde van hoe die tangram gebou moet word. Dit prikkel omtrent leerders se nuuskierigheid.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.