Tel tot 20 – Werkkaart

Tel tot 20 – Werkkaart
Dokument bestaan uit 5 bladsye.
Leerder leer hoe om tot 20 te tel, sowel as hoe om die getalle te skryf en te identifiseer.
Lekker oefeninge word gegee waar leerder dit kan oefen.
PDF dokument.

R15.00

Tel tot 20 – Werkkaart
Dokument bestaan uit 5 bladsye.
Leerder leer hoe om tot 20 te tel, sowel as hoe om die getalle te skryf en te identifiseer.
Lekker oefeninge word gegee waar leerder dit kan oefen.
PDF dokument.

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

KOMMA, Leer-en-leessentrum

Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer. Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan. Areas wat aangespreek word: Opeenvolging Analise en Sintese Letterherkenning (grondslagfase) Woordbou Konsentrasie Geheue Spelling Sekere grammatikale beginsels soos bv. meervoude, verkleinwoorde ens. Sinsbou Leesvaardighede Begrip Hulp met eksamen leerwerk Opstel van studierooster tydens eksamens Leerstyl ontleding en toepassing Ondersteuning met opdragte, take en huiswerk Stres handtering tydens eksamens Eksamen wenke en hulp met opsommings Gr. R – Gr. 12 leerders.  

View Store