Graad 4 Eerste Kwartaal Tema 1: Tel, rangskik vergelyk en stel heelgetalle voor

R40.00

Met die Desember vakansie wat so kort is kan jy behoorlik rus. Glad nie nodig om nog aktiwiteite vir 2019 uit te werk nie. Tema 1 beskik oor 6 lekker aktiwiteite vir leerders om te voltooi. Daar is ook uitgewerkte memo’s vir elke aktiwiteit beskikbaar.

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Besige Breintjies

Besige Breintjies

View Store