Tema 3 – By die skool

R25.00

Hierdie Kleine Wolfie temaboekies behandel al die Graad 1 temas.

Dit sluit die volgende in:

– ‘n Kort storie oor die tema

– Sigwoorde (ongeveer 100 woorde)

– 5 Eenvoudige begripsvrae

– Baie lekker aktiwiteite oor die tema

Hierdie boekie het 17 bladsye.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 19 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.