R92.00

Resource Description

‘n Letter boekie met elke letter van A-Z (hoof- en kleinletters). Elke letter kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam ‘n groot A-Z letter boekie.

Ingesluit in elke letter/klank boekie stel is:

Voorblad van die letter wat behandel word
Hoof- en kleinletter om te versier
Hoof- en kleinletter om te ryg
Hoof- en kleinletter vorming oefeninge op lyne
Skoon lyn papier om letters en woorde te skryf
Letter en prentjie ryg patroon bv. reënboog met hoof- en kleinletter R op
Woorde wat met met die letter begin begin
Vind prentjies wat met die letter begin werksvel
Prentjie en letter flitskaarte om te identifiseer met watter letter die prentjie begin

Ook ingesluit:

Een bladsy met prentjies wat met letters A-Z begin – Speel “Ek sien met my klein ogies iets wat met ‘n ____ begin.”
A-Z hoofletters op lyne wat geoefen kan word – A4
A-Z kleinletters op lyne wat geoefen kan word – A4
Skoon lyn papier

320 drukbare bladsye

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.