R80.50

Resource Description

‘n Getal boekie met getalle 1-10. Elke getal kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam ‘n groot 1-10 getal boekie.

Ingesluit in elke getal boekie stel is:

Voorblad van die getal wat behandel word
Getal om na te trek
Aktiwiteit om een te leer
Volle A4 met lyne om die getal na te trek

Ook ingesluit:

Getal pas speletjie
Wasgoedpennetjie tel pret
Getallyn 1-10
Tel kaarte
Dobbelstene: Getalle, kolle, woorde
Getal flitskaarte
Kleur in volgens nommer
Getal skryf oefeninge
Pas en verbind
Speelklei matjies
Sand / Sout A6 skryf kaarte
Getal ryg patrone
Getal trein
Getal muurkaart
Getal legkaarte

103 drukbare bladsye

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.