R69.00

Resource Description

‘n Vorm boekie met 7 kleure (rooi, blou, groen, geel, oranje, pienk, pers). Elke kleur kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam ‘n groot kleur boekie.

Ingesluit in elke vorm boekie stel is:

Voorblad van die kleur wat behandel word
Kleur om te skryf
Prentjies om in te kleur in kleur
Skryf die kleur op lyne
Omkring die regte kleur prentjies
Skaduwee speletjie
Legkaarte 2x 5 stuk
Legkaarte 2x 10 stuk

Kleure sorteer trein met prentjies en woorde om op elke waentjie te pas.

74 drukbare bladsye

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.