R57.50

Resource Description

‘n Vorm boekie met 8 vorms (sirkel, driehoek, vierkant, reghoek, ovaal, hart, diamant, ster). Elke vorm kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam ‘n groot vorm boekie.

Ingesluit in elke vorm boekie stel is:

Voorblad van die vorm wat behandel word
Vorm om te skryf, in te kleur en teken
Vorm om met pom-poms te pak
Vorm ryg patroon
Vorm om te versier
Vorm om op stippellyne te teken
Vorm speelklei matjie
Vorm legkaart

Ook ingesluit:

Flitskaarte van al 8 vorms
Skaduwee speletjie
Geheue speletjie

81 drukbare bladsye

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.