Sale!

Time/Tyd

Turn your wall clock into a sun or a flower:

  • The petals can be used to count in multiples of 5 or to read the minutes.
  • Print these pages on green and yellow paper (flower) or use orange paper to make a sun.
  • Set the printing job to 2 or 4 slides per page for a smaller clock.
  • If you would like the children to make their own clocks, simply provide a plate to trace the circle.

 

Includes 6 A4 pages to introduce concepts like “quarter past”.

 

Verander jou muurhorlosie in ‘n son of ‘n blom:

  • Die syfers op die blare kan help om die minute te lees of om in vywe te tel.
  • Gebruik geel en groen papier om ‘n blom te maak of oranje papier om ‘n son te skep.
  • Verstel die drukker se instellings om 2 tot 4 blaaie per bladsye te druk – indien die horlosie kleiner is.
  • Verskaf ‘n ronde vorm (soos ‘n bord) – indien jy verkies dat die kinders hul eie horlosies skep.
Sluit 6 A4-bladsye, wat konsepte soos “kwart oor” verduidelik, in.

R12.50 R9.00

Verander jou muurhorlosie in ‘n son of ‘n blom…

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.