Toerisme Graad 10 – Finale Eksamen met Memo (November)

Toerisme Graad 10 – Finale Eksamen met Memo (November)
Hierdie dokument bestaan uit ‘n volledige vraestel en memorandum.
Totaal: 200 punte
Bestaan uit 30 bladsye.
PDF dokument

R150.00

Toerisme Graad 10 – Finale Eksamen met Memo (November)
Hierdie dokument bestaan uit ‘n volledige vraestel en memorandum.
Totaal: 200 punte
Bestaan uit 30 bladsye.
PDF dokument

( 4 ratings ) View All Ratings

::

October 11, 2019 Julian Daniels

::

November 20, 2017 Francis Tolken

KOMMA, Leer-en-leessentrum

Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer. Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan. Areas wat aangespreek word: Opeenvolging Analise en Sintese Letterherkenning (grondslagfase) Woordbou Konsentrasie Geheue Spelling Sekere grammatikale beginsels soos bv. meervoude, verkleinwoorde ens. Sinsbou Leesvaardighede Begrip Hulp met eksamen leerwerk Opstel van studierooster tydens eksamens Leerstyl ontleding en toepassing Ondersteuning met opdragte, take en huiswerk Stres handtering tydens eksamens Eksamen wenke en hulp met opsommings Gr. R – Gr. 12 leerders.  

View Store