Toerisme Graad 10 – Siklustoets met Memo (September) – Oopboek

Toerisme Graad 10 – Siklustoets met Memo (September) – Oopboek
Hierdie dokument bestaan uit ‘n volledige vraestel en memorandum.
Perfek om te gebruik as ‘n sieketoets vir leerders wat tydens die eerstegeleentheid afwesig was of kan dien as ‘n waardevolle bron van hersiening.
Totaal: 70 punte
Bestaan uit 10 bladsye.
PDF dokument

R60.00

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

KOMMA, Leer-en-leessentrum

Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer.

Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan.

Areas wat aangespreek word:

  • Opeenvolging
  • Analise en Sintese
  • Letterherkenning (grondslagfase)
  • Woordbou
  • Konsentrasie
  • Geheue
  • Spelling
  • Sekere grammatikale beginsels soos bv. meervoude, verkleinwoorde ens.
  • Sinsbou
  • Leesvaardighede
  • Begrip
  • Hulp met eksamen leerwerk
  • Opstel van studierooster tydens eksamens
  • Leerstyl ontleding en toepassing
  • Ondersteuning met opdragte, take en huiswerk
  • Stres handtering tydens eksamens
  • Eksamen wenke en hulp met opsommings

Gr. R – Gr. 12 leerders.

View Store