R172.50

Resource Description

Toespraak oor die boek Dwelmslagoffer sestien jaar in ‘n Thaise tronk. Die verhaal van Vanessa Goosen. Geskik vir gr 10-12. ‘n Afrikaanse toespraak geskik vir Afrikaanse leerders van graad 8 – 12 afhangende van die leerder se taalbegrip en -vaardigheid. Die toespraak is ongeveer 4-5 minute lank en het aanhalings en bronverwysings. Gegrond op ATKV – toepraak vereistes.

Resource Reviews

Store reviews: ( 9 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.