Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les.

Total vendor ratings: ( 23 ratings )

Product Reviews

Hierdie interakatiewe power point les leer kinders wat telwoorde is. Dit word eerstens verduidelik en dan volg die “toets my kennis” deel.

Indien u veranderinge wil aanbring vir eie gebruik, kies die wagwoord: telhdw888

Die les kan ook aangebied word in “read only”.

R30.00