Toets my kennis van versamelname is ‘n Power Point les van 44 skyfies in totaal. Geskik vir Gr 4, 5 en 6. Ouers wat graag behulpsaam wil wees kan ook rustig tuis hierdie les saam met hul kinders deurgaan.

Die les kan in “read only” aangebied word maar sou u veranderinge wil aanbring, kan u die wagwoord gebruik: vershdw888

R40.25

Resource Description

Hierdie is ‘n PowerPoint les.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.