Hierdie is ‘n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in  “Read Only” . Indien u veranderinge vir eie gebruik wil aanbring, gebruik die wagwoord: sinhdw888

R74.75

Resource Description

Afrikaans interaktiewe PowerPoint les van 35 skyfies. Leer kinders wat sinonieme, antonieme en homofone is. Beskrywings vir elke item. Inoefening, intervensie en toetsvoorbereiding.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.