Hierdie is ‘n PowerPoint les.

Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak en aanbied in  “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.

R17.25

Resource Description

Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les – grappig maar tog ernstig. Hierdie les kan gebruik word vir herhaling, hersiening en intervensie. 13 skyfies. Geskik vir Gr 3-5.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.