14 Bladsye met natrekwerk en sinsbou opdragte om verskeie woorde met dubbel-, twee- en drieklanke (bv. aa, ee, oo, uu, ie, ei, eu, oe, ou, ui, aai, ooi, eeu) vas te lê.  Ideaal vir huiswerk, intervensie of FAL.  Die werksvelle bevat woorde in lopende skrif en kan vanaf die einde van Graad 2 (en ouer grade) gebruik word.

 

R0.00

14 Bladsye

( 82 ratings ) View All Ratings

Heilet

Posted onApril 12, 2020 by Heilet Ollsson


My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store