Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie 1 digitale plakkaat bevat inligting oor Tussenwerpsels.

Total vendor ratings: ( 5 ratings )

Product Reviews

Task ::

Product:Tussenwerpsels

April 1, 2021 Adele Poggenpoel

Able to view.thank you


Mondvol Afrikaans: Woordsoorte > Tussenwerpsels

Let wel:  Hierdie is slegs ‘n lisensie om die digitale produk een keer af te laai en uit te druk vir jou gebruik (persoonlik of in jou klaskamer).  Moet asseblief nie die digitale aflaaisel deel met ander wat nie ‘n lisensie het nie.

R10.00