‘n Lekker vinnige mental maths vir die klas. Baie oulik vir ‘n opening- of afsluitles. Oulik as jy gou uit die klas moet gaan.

Daar is 20 getalle wat geskryf moet word, en die 2de Powerpoint het 20 getalle wat gelees moet word.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is ‘n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store