R115.00

Resource Description

Herkenning van tweeklanke en dubbelklanke in woorde deur ‘n wasgoedpennetjie aan die ooreenstemmende klank te knyp.

Groepeer spelwoorde volgens woordfamilies.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 1 en Graad 2.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.