R16.80

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

ie, ei, ou, oe, eu, ui

Die velle het basiese spellyste om bv. woorde met ‘n ie-, ei-, ou-, eu-, oe- en ui-klanke te lys. Gebruik dit as muurkaarte of as spellyste.
Gee vir elke outjie ‘n bladsy en ‘Scrabble’-teëls om die woorde te bou of tik die woorde op ‘n rekenaar.
Hoeveel van die woorde kan julle illustreer?

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.