R18.40

Resource Description

Hierdie is ‘n stel van 72 flitskaarte.

Dit bestaan uit die volgende Tweeklanke:
• “ie” klanke
• “oe” klanke
• “ou” klanke
• “ui” klanke
• “eu” klanke
• “ei” klanke

Elke woord bevat ook ‘n prentjie sodat leerders die woord saam met die prentjie kan sien. Gebruik dit gerus tydens lees- en skryfaktiwiteite.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.