Alhoewel werkvelle nooit praktiese oefening met ‘n horlosie kan vervang nie, is daar tog tye wat mens net ‘n eenvoudige werkkaart soek vir ekstra oefening, of om jou leerders gereed te kry vir Assesserings. Hierdie werkkaarte is ook ideaal vir Huiswerk, Assesserings of Intervensie.

Dit is spesifiek gerig op Graad 1 en Graad 2 en sluit die volgende analoog tye in: (soos voorgeskryf deur CAPS)
– Uur
– Halfuur
– Kwart oor
– Kwart voor

Daar is 20 verskillende werkkaarte – 14 hiervan is “Skryf die tyd” of “Teken die wysers” werkkaarte om elke tyd goed vas te lê. Die res sluit onder andere in “Soek die maats”, waar hul die regte tyd en horlosie met mekaar moet verbind, kleur die regte horlosie in, tyd in die regte lewe en nog meer.

Sien die voorskou bo vir voorbeelde.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lumko Teaching Resources

I am a Foundation Phase Teacher and have taught Grade 1 and 2. I love teaching and I’m always looking for ways to make learning fun for my kids.
I hope to add more resources to my shop as I make them for my own classroom.

View Store