R35.00

Valentyn Rym

’n Vinnige, kleurvolle Valentyn-tema bordspel vir 2 of meer spelers. Spelers neem beurte om die pyltjie te draai, hulle merker te skuif, ’n prentjie te benoem en ’n bypassende rymwoord te formuleer. I.p.v. rymwoorde kan begin- en/of eindklanke ook behandel word.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.