Valentynsdag Banier

Gebruik hierdie lieflike Valentyns Banier gedurende besprekings en op jou temabord.

R0.00

Vertoon hierdie lieflike en kleurvolle banier in jou klaskamer! Dit sal nie net jou klas ophelder en die kinders opgewonde oor valentynsdag maak nie, maar dit is ook ideaal om gedurende besprekings en op jou temabord te gebruik. Die hulpbron beskik oor 3x A4 om ‘n groot banier te maak. Vir meer, besoek gerus ons webtuiste.

( 27 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.