‘n Interaktiewe werksboekie waarin leerders leer en inkleur of skryf oor die tema “Veiligheid” in Lewensvaardighede

R34.50

Resource Description

‘n Interaktiewe werksboekie waarin leerders leer en inkleur of skryf oor die tema “Veiligheid” in Lewensvaardighede. Dit bevat inligting oor gevaarlike speelplekke, veiligheidsreels wanneer jy trein, bus of motor ry, giftige stowwe, vlambare stowwe, waarskuwingstekens en die gevare van elektrisiteit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.