Hierdie is ‘n Power Point les – Lewensvaardigheid Gr 3

Total vendor ratings: ( 23 ratings )

Product Reviews

‘n Interaktiewe Power Point les geskik vir Gr 3 leerders – Lewensvaardigheid – in totaal 27 skyfies. In hierdie reeks word ander Lewensvaardigheid Power Point lesse ook beskikbaar gestel, nl:

Gesondheid en eerste hulp.
Gevoelens.
Dinge wat ons gelukkig maak.
Goeie en swak maniere.
Beskerm ons omgewing.
Insekte.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
My troeteldier.
Gesonde eetgewoontes.

R30.00