R34.50

Resource Description

Mondvol Afrikaans se dierekaraktertjies kry nou die geleentheid om gratis deel te raak van jou klaskamer. Verjaarsdae is spesiaal en moet ook so gevier word. Hierdie verjaarsdagmaande gee die spelling van die maand en die hoeveelheid dae. Daar is plek vir 5 name per plakkaat as jy die templaat gebruik. Post gerus ‘n foto hiervan op ons Facebook bladsy: Afrikaanse Plakkate.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

Jackie De Klerk - September 16, 2022