R23.00

Resource Description

Verjaarsdag Plakkate – Voeltjies Klaskamer Tema

Hierdie voëltjies verjaarsdag plakkate sluit ‘n opskrif en twaalf maande van die jaar in. Jy kan die name op die plakkate tik of dit met die hand skryf. Die naamkaarte het n vrolike voëltjie reënboog tema wat enige klaskamer sal ophelder!

Jy kan die font op die PowerPoint verander en self jou kinders se name tik of jy kan dit druk, lamineer en met die hand skryf.

Hou asseblief my winkel vir nog voeltjie klaskamer dekor dop.

Groete, Lindy

Geskep deur My Panda Media

mypandamedia@gmail.com

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.