R40.25

Resource Description

12 x A4 – Maande van die jaar

1 x A4 – 8 Borrels vir name (print soveel borrels as wat daar leerders in u klas is – d.w.s. print 4 van die bladsye vir 32 leerders in ‘n klas)

1 x A3 – Opskrifte

** Tik name in blokkies, print, lamineer en knip uit. Plak dan met wondergom op klaar gelamineerde borrels… dan hoef mens elke jaar net die name te verander en nie die borrels ook nie)

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.