Pragtige 12 bladsy verjaarsdagkalender vir die klaskamer. Daar is kersies waarop elke leerder se naam geskryf word en die kersies word aan die cupcake vasgesit.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.