verjaarsdagkalender

‘n Bladsy per maand [12 in totaal].
Skryf die name met ‘n witbordpen.

Lamineer en hang die blaaie kronologies aan ‘n tou of lint…of
Ringbind die verjaarsdagkalender en blaai dit elke maand om.

R12.00

‘n Bladsy per maand [12 in totaal].

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.