Sale!

Verkleinwoorde

Hersiening van die reëls (5 A4-blaaie en ‘n skyfievertoning) en ‘n vasleggingstaak.

R14.00 R10.00

Hersiening van die reëls (5 A4-blaaie en ‘n skyfievertoning) en ‘n vasleggingstaak.
Die skyfievertoning se bladsye is ook as jpg-blaaie beskikbaar – om uit te druk of om jou eie skyfievertoning te skep.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.