Verstaan gemengde getalle d.m.v. ‘n maklike demonstrasie. Wat is ‘n egte breuk en onegte breuk? Wat is die teller en die noemer. Leer deur prettige aktiwiteite om ‘n 360 grade sirkel te teken m.b.v. ‘n CD en hoe om hierdie sirkel presies in gelyke dele te verdeel. Sny uit, plak en kleur in. Hiermee saam ontvang u ook die antwoordblad op die aktiwiteite, spellinglys en vraelyste.
Wat beteken skandeer?

15 Prettige werksvelle en aktiwiteite wat u kinders sal geniet om breuke beter te verstaan. Ontvang ook antwoordblad van 13 bladsye.

R57.50

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.