Afrikaans Huistaal

Gr 3-6

Power Point les van 15 skyfies in totaal

R28.75

Resource Description

Leerders werk twee-twee saam. Hulle het skryfgoed nodig, bv. papier en pen/potlood óf witbordjies en pen.

Kliek op die koek-koek se deurtjie, dan sal hy die diftong gee waarvoor gesoek moet word.

Kliek op die diftong wat verskyn. Dan verskyn daar prentjies. Die leerders moet die prentjies wat daardie diftong bevat se naam neerskryf. Die prentjies verskyn drie maal. Dan is daar ’n ”Gong” geluid wat sê hulle moet stop. Nou kan hulle  hul bordjies/antwoord blad ophou en wys watter woorde hul met daardie diftong gevind het.

Juffrou kliek nou op die antwoord blokkie en leerders kan hul antwoorde merk.

Onthou om klank aan te skakel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.