‘n Vinnige en prettige 5 dag tuisprogram vir kleuters. Begin elke lessie met die klank van die week, gevolg deur ʼn rympie, flitskaarte en dan ʼn sensoriese kunswerkie. Hierdie les sluit ook ‘n ‘tegniek van die week’ in, wat ouers lei om hulle kleuter se taalontwikkeling te stimuleer.
Vinnige Taallessies vir Kleuters- Tema 6: Wilde diere

R25.00