Eenvoudige drukkersvriendelike A4-muurprente.

Simple A4 printer-friendly posters.

R12.00

Consult medical experts regarding proper protocol.  Use these posters or supports to help your learners.

Raadpleeg mediese kundiges in verband met die korrekte beleide.  Gebruik hierdie muurprente en leesstof om jou leerders te help.

( 78 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store