R115.00

Resource Description

Visuele persepsie oefeninge om die boustene van geletterdheid en syfervaardighede te vestig. Skoolverwante perseptuele vaardighede wat in lyn met die Graad 1 kurrikulum is. Die program is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en behels 108 bladsye wat die volgende visueel-perseptuele vaardigehede dek:

– Visuele opeenvolging

– Vormkonstantheid

– Visuele diskriminasie

– Figuurgrond

– Posisie in die ruimte

– Ruimtelike verhoudings

– Visuele sluiting

– Visuele geheue

– Oog-hand koördinasie

– Visueel-motoriese integrasie

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.