Product Description

In hierdie stel sal jy voëltjie klasreëls plakkate ontvang. Jy kan die oorspronklike reëls hou of jou eie op die voëltjie PowerPoint tik. Die plakkate het n vrolike voëltjie reënboog tema wat enige klaskamer sal ophelder!

Hou asseblief my winnkel dop vir nog voeltjie klaskamer dekor.

Groete, Lindy

Geskep deur My Panda Media – 2019

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R20.00