R34.50

Resource Description

In die stel sal jy 26 A4 alfabet muurkaarte met n voeltjie tema ontvang. Elke muurkaart bevat die hoofletter, kleinletter, prent en woord van elke letter van die alfabet. Die muurkaarte het n vrolike voeltjie reënboog kolletjie tema wat enige klaskamer sal ophelder!

Hou asseblief my winnkel dop vir nog voeltjie klaskamer dekor.

Groete, Lindy 🙂

Geskep deur My Panda Media

mypandamedia@gmail.com

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.