‘n Interaktiewe speletjie om voornaamwoorde te leer.

Tammy en haar mamma het gaan inkopies doen. Tammy help vir mamma om die inkopies uit te pak en te sorteer.

Baie pret.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Elayne Verster Store

As Spraak-en Taalterapeut het ek altyd ‘n probleem wanneer dit kom by die bekombaarheid van Afrikaanse produkte. Ek het ‘n passie vir my werk en wat ek doen, en hou daarvan om nuwe Afrikaanse produkte te ontwerp. Besoek gerus my winkel! 🙂

View Store